BOSVELD KOOKDIENSTE

BOSVELD KOMBUIS

Bosveld Kombuis kom maak kos waar jy ons nodig het. Van spyskaartbeplanning tot die laaste happie. Smullekker Suid Afrikaanse dissse. Ons laat die potte prut.

Ons voorsien egte Suid Afrikaanse Disse

Jaggroepe | Outfitters

Ons kook vir jaggroepe en outfitters op plase waar catering nie voorsien word nie.

Jagplase | Lodges

Nie elke plaas het ‘n permanente kok nie – dis waar ons inspring.

Internationale Plaaseienaars

Wanneer jy van oorsee af kom, sorg ons vir die kos as daar nie iemand is om te kook nie.

Oor Ons

Ons maak disse wat monde laat water.

Bosveld Kombuis word deur twee dames bestuur en weet presies hoe ‘n jagseisoen werk. Vir meer as 4 jaar help ons outfitters, plaasbestuurders en internasionale plaaseienaars waar daar nie iemand is om te kook nie. Ons kom in en sorg vir die etes – van die eerste koffie voor sonop tot die laaste ete om die kampvuur.

– Van spyskaarbeplanning tot die laaste happie.

ETES WAARVOOR ONS KAN SORG

– Maaltyd Opsies –

Vroegoggend Happies

Tuisgebakte skons, beskuit en koffie

6 – 7 am

Snack Bord

Ietsie om te knibbel voor aandete / Game Drive

3 – 4pm

Traditionele Ontbyt

Van Muesli, jogurt, eiers, worsies, spek en vars vrugte.

8 – 9am

Aandete

Smullekker gekookte aandetes of Bosveld-braai, met poeding

6 – 7pm

Brunch

Kombinasie van ontbyt en middagetes

10 – 11am

Spesiale Geleentheid

Met koek en/of soet happies op aanvraag

Aanvraag

Middagete

Van ’n ligte middagete tot ’n volledige ete

12 – 1pm

Game Drive Peusel Pakkie

’n Pakkie vir die pad

Aanvraag

Ons etes word buffet-styl bedien, met kos wat warm gehou word sodat elke bord vars en warm uitgeskep kan word. Ons kan ook per gas opskep, afhangend van wat die beste werk vir jou groep. Ons pas aan by jou jagprogram en daaglikse skedule.

Kampvuur Terugvoer

Wat ons kliënte sê…

International Plaaseienaars

“What a team! Thank you for taking such good care of us during our stay in SA! Your food was delicious! Booking you next year again!”

H - Jagtfarm

Kwaliteit & varsheid

– Bosveld Kombuis –

Goeie kwaliteit vleis

Sappige, stewige vleis vir egte Bosveld disse

Vars Vrugte & Groente

Ons glo aan vars produkte

Tuisgebakte Brood

Warm, vars brood direk uit die oond

Tuisgemaakte Poedings

Vars gemaak en nooit uit ’n boks nie

Bosveld Dames

Etes Bedien

Glimlagte

Limpopo | NW

Spesiale oomblikke om die tafel

Maak elke oomblik spesiaal met ons lekker kos.

Mense kom nie net Suid-Afrika toe om te jag nie — hulle kom ook om spesiale oomblikke in ons mooi land te vier. Daardie oomblikke beteken vir ons baie, en ons maak seker dit voel ekstra spesiaal om die tafel.

Verjaarsdae

Ons maak seker jou gaste kry ’n spesiale verrassing.

Spesiale Oomblike

Ons gaan die ekstra myl om dit nog meer spesiaal te maak.

Kom ons gesels

Kook Bespreeking

error: Content is protected !!